So sluit mens aan by die klub

Stap 1

Voltooi hierdie Aansoekvorm of kontak This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of by 083 445 3270 asb. Sy epos vir jou 'n elektroniese aansluitingsvorm.

Stap 2

Klik op die skakel vir ledegeld hieronder om te sien hoeveel dit sal wees, maak 'n elektroniese bankinbetaling en epos jou voltooide aansoekvorm terug aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. en siedaar, jy's lid!

AFO Bankbesonderhede

Ledegeld

Stap 3

Stuur asb bewys van betaling aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Stap 4

Kliek op Jaarprogram en kyk wanneer is die volgende klubaand.

Stap 5

Klik op Berei jou beelde voor om seker te maak hoe jy jou beelde elektronies moet voorberei.

Footer banner